<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>D</key>
<lyrics>[V1]
.D         A                    D
 O Heer my God as ek in eerbied wonder
.        C#m7  Bm7  D   A      D
 En al U werke elke dag aanskou
.D          A                        D
 Die son en maan, die aarde, sterre, wolke,
.          C#m7 Bm7    D    A
 Hoe U dit elke dag so onderhou...

[V2]
.D            A                       D
 Ek sien die veld - die bosse, berge, vlaktes
.            C#m7     Bm7      D         A  D
 Ek hoor hoe fluister grasse, stroom en wind
.D          A                             D
 O Heer, U sorg vir klein, vir groot, vir alles
.          C#m7   Bm7     D     A    D
 en U sorg dag na dag vir my, U kind.

[C1]
.  D            A        D            C#m7
    Dan moet ek juig, my Redder en my God!
.  F#m7          Bm7    E            A D
    Hoe groot is U, ... hoe groot is U!
.                A    D                  C#m7
   Want deur die hele skepping klink dit saam
.  F#m7         Bm7    D  E7 A    Am7 D F#m A D
    Hoe heerlik Heer U grote Naam!

[V3]
.            A                    D
 U Seun word mens, in ons gebroke wereld
.           C#m    Bm7     D      A  D
 kom vestig Hy, Sy konings-heerskappy
.             A                      D
 Hy maak weer heel, wat sonde hier gebreek het
.              C#m     Bm7     D       A Eb
 Hy bring weer hoop en redding ook vir my

[V4]
.Eb         Bb                       Eb
 U maak ons deel van al U grootste werke
.           Bb       Dm7   Eb     Bb Ebm
 U laat ons bid Heer dat U ryk ma kom
.            Bb                      Eb
 en en kom U weer, in heerlikheid op wolke
.        Dm7    Cm7  Eb     Eb
 maak U volkome nuut U eiendom

[C2]
.  Eb           Bb       Eb           Dm7 Gm
    Dan moet ek juig, my Redder en my God!
.               Cm7    F7           Bb  Eb
   Hoe groot is U, ... hoe groot is U!__
.  Eb             Bb   Eb                 Dm7 Gm
    Want deur die hele skepping klink dit saam
.              Cm7    F7    Bb
   Hoe heerlik Heer U grote Naam!

[C3]
.  Eb           Bb       Eb           Dm7 Gm
    Dan moet ek juig, my Redder en my God!
.               Cm7    F7           Bb  Eb
   Hoe groot is U, ... hoe groot is U!__
.  Eb             Bb   Eb                 Dm7 Gm
    Want deur die hele skepping klink dit saam
.              Cm7    Ebm F   Eb  Ebm Bb
   Hoe heerlik Heer U gro-te Naam!</lyrics>
<title>O Heer my God</title>
</song>